top of page
Balhorig, onopgesmuk, bar (en kru), teer, en skeef sonder skaamte.
knaap se eerste published uitgawe bring 21 queer Afrikaners se briewe saam in één bundel uit.
Die launch is op 21 Julie, die langste nag van die jaar. En met knaap in die hand beteken lang nagte meer tyd vir baljaar, vir stories vertel, vir lyfskuur, vir die dinge waaroor daar gewoonlik in die donker gelees word.
Ons gaan net 180 eksemplare druk, so kry jou pre-orders nou al in.
beskikbaar vir PRE-ORDER
bottom of page