top of page
knaap
se eerste gedrukte uitgawe.
Balhorig, teer, onopgesmuk en skeef sonder skaamte. Ons eerste uitgawe bring 21 queer Afrikaners se briewe saam in één bundel.
Die launch is op 21 Julie, die langste nag van die jaar. Want met knaap in die hand is lang nagte gemáák vir baljaar, stories vertel, lyfskuur en die dinge waaroor daar gewoonlik net in die donker gelees word.
Ons druk slegs 180 eksemplare, so kry jou pre-order betyds in.
bottom of page